0 Mėgstami
0Krepšelis

Rooster Verloor Sy Kraai: 'Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks

Šiuo metu neparduodama

Knygos aprašymas

'Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks Rooster verloor sy kraai 'n Aangrypende storie van getroue ou Rooster, spoghaan van Rusplaas, wat skielik nie meer kan kraai nie. Dit veroorsaak probleme vir al die plaasbewoners. Boer het geen ander keuse as om Rooster dorp toe te stuur na Tannie Anita toe nie. By Tant Lette van die buurplaas, koop hy vir Naas, die jong windbolhaan, wat Rooster se skoene moet volstaan op Rusplaas. 'n Taak waarin Saar, die hoofhen, Naas in moet skool. 'n Lekkerlees storie vir die jongspan, maar die ouergarde sal ook daarmee kan identifiseer.

Informacija

Autorius: Isak Vosloo
Leidėjas: AuthorHouseUK
Išleidimo metai: 2012
Knygos puslapių skaičius: 32
ISBN-13: 9781467890953
Formatas: 8.5 x 0.08 x 8.5 inches. Knyga minkštu viršeliu
Kalba: Anglų

Pirkėjų atsiliepimai

Parašykite atsiliepimą apie „Rooster Verloor Sy Kraai: 'Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks“

Būtina įvertinti prekę

Goodreads reviews for „Rooster Verloor Sy Kraai: 'Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks“